Dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto. Ek waardeer dit.
Hier is nie 'n oog te sien nie - maar ek hou van die kop aksie hier. Die vis se oog moet maar opmaak.

Shooting Mode Aperture-Priority AE
Shutter Speed 1/3200
Aperture Value 7.1
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 640
Focal Length 400.0mm

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 11:04am

Dit is peagtig Pieter.

Comment by Johan Ayres on November 9, 2018 at 1:41am

... oog of nie, jy het 'n oog vir 'n mooi foto.

Comment by Anita du Toit on November 8, 2018 at 9:35pm

Hierdie foto is skitterend op volgrootte Pieter.. dis inderdaad so dat die vis se ogie mooi skerp is. WD!!

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2018 at 5:22pm

Puik Pieter

Comment by Gerrie Lambrechts on November 8, 2018 at 2:53pm

Skerp Pieter.

Comment by Marenschia Goosen on November 8, 2018 at 2:17pm

Baie mooi

Comment by Doretha Kock on November 8, 2018 at 1:51pm

WOW!

Comment by jan jordaan on November 8, 2018 at 12:01pm

WOW UITSTEKEND 

Comment by Rika Schoeman on November 8, 2018 at 8:10am

Welgedaan Pieter, dis uitstekend!

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2018 at 8:01am

Wat ‘n skitterende foto! Dit maak nie saak dat die oog nie wys nie, want mens mis dit nie. Die foto is uitstekend uitgvoer met die weerkaatsing wat die foto iets besonders maak. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html