Baie dankie vir elkeen wat by gister se foto gekrit het.Moet die hek bly of moet ek dit uithaal?????

Ons gaan bietjie wildtuin toe en ons sien julle DV Vrydag weer in die klas

Canon 60D met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 35 mm
Tyd 1/50 sek
f/22
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 91

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on November 27, 2017 at 10:30pm

Pragtige foto en ek stem ook vir die onderste foto. Geniet die wildtuin - sien uit na jul foto's.

Comment by Tina le Grange on November 27, 2017 at 10:05pm

Elna ek stem ook vir die onderste een

Ek is seker julle sal die wildtuin geniet en sien uit na jul foto's

Comment by Anita du Toit on November 27, 2017 at 4:29pm

Baie mooi op volgrootte Elna!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 27, 2017 at 3:41pm

Onderste een werk nou.  Mooi ry en geniet die wild.  Ons wag vir die foto's.

Comment by Josef Steyn on November 27, 2017 at 2:02pm

'n Goed gebalanseerde foto Elna.

Comment by Hennie Cronjé on November 27, 2017 at 1:48pm

Die onderste foto is veel beter weens die beter kontras en daarmee saam beter kleure. Dis 'n baie mooi foto met goeie komposisie. Tegnies goed uitgevoer. Mooi! Hier sien mens hoedat klein dingetjies 'n groot effek kan hê.

Comment by Elna Geringer on November 27, 2017 at 1:25pm

Rassie se raad gevolg en berge ligter gemaak. Lyk dit beter?

Comment by Tersia Weitsz on November 27, 2017 at 1:25pm

Hek kan maar uitgehaal word, ek hou van jou foto Elna.  Geniet die wildtuin!

Comment by Elna Geringer on November 27, 2017 at 1:25pm

Comment by Rassie van Graan on November 27, 2017 at 11:13am

Mooi foto!  Miskien effens ligter maak?  En/of, die kranse selektief "dodge" sodat dit meer prominent vertoon.   Geniet die wildtuin en haal die lang lense uit!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html