Lente in Augustus wanneer die Blackwattels begin blom word die wêreld in geel omtower. Ek gaan ñ kort reeksie plaas oor Boom Landskappe, waar bome die sentrale fokuspunt vorm.

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on August 15, 2018 at 1:57am

Wow!! Stunning foto Willie.

Comment by Willie Schoombee on August 14, 2018 at 7:37am

Julle word van harte bedank vir jul positiewe kommentare, baie dankie. Josef miskien is dit omdat hierdie nog in die beginstadium is. Mooi dag vir almal en onthou om te glimlag!!

Comment by Pieter Steyn on August 14, 2018 at 5:15am

Baie mooi een Willie - sien uit na die reek

Comment by Adriaan Loots on August 13, 2018 at 9:37pm

Mooi een Willie

Comment by Dine Potgieter on August 13, 2018 at 9:21pm

Baie mooi!

Comment by Christa Snyman on August 13, 2018 at 9:20pm

Pragtige kleure en mooi komposisie, Willie.

Comment by Neville Hein on August 13, 2018 at 4:43pm

Baie mooi Willie.

Comment by Josef Steyn on August 13, 2018 at 4:11pm

Mooi een Willie. Die geel is bietjie donkerder as die waaraan ek gewoond is. Miskien lyk hulle daar so. Jy moes eintlik 'n kettingsaag gehuur en die vuilgoed afgesaag en vuur gemaak het. Hulle is 'n pestilensie van formaat hier by ons.

Comment by Rika Schoeman on August 13, 2018 at 4:00pm

Die geel is pragtig, veral teen die grys wolke. Mooi Willie.

Comment by Tersia Weitsz on August 13, 2018 at 2:34pm

Pragtig Willie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html