Op pad tussen Hanover en Middelburg, Veld rondom was swart gebrand

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on March 15, 2019 at 12:10pm

Ek hou van die foto Carl maar ek dink tog jy moet dit horisontaal filp sodat die kyker se oog binne die raam bly. Ons lees van links na regs en nou voel dit of die oog uit beweeg. Nietemin is dit 'n mooi toneel

Comment by Rika Schoeman on March 15, 2019 at 8:22am

Die groen is 'n goeie fokuspunt en jy het die boom hoog geplaas wat dit mooi laat uitstaan.

Comment by Pine on March 14, 2019 at 10:14pm

Goed gedoen Carl. Lekker skerp fokus op boom en klippe

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 8:14pm

Mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2019 at 6:33pm

Altyd so sleg, mooi foto wat jy goed beplan het.

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 5:49pm

Die komposisie is baie goed met die boom hoog en eksentries geplaas.. Ook mooi skerp met ryk kleure. Baie mooi en goed gedoen!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html