My eerste poging met Multiple exposure. 10 shots.

Views: 40

Albums: Foto kuns

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on January 2, 2020 at 11:27am
Baie welkom by fs Tracy, jy begin met 'n baie interessante foto
Comment by Josef Steyn on January 2, 2020 at 7:53am

Ek sien dit is jou eerste foto. Baie welkom by Fotoskool. Neem gereeld deel en word deel van die groep.

Comment by Josef Steyn on January 2, 2020 at 7:52am

Baie suksesvol. Pragtige foto met hope atmosfeer.

Comment by Hennie Cronjé on January 2, 2020 at 7:37am

Skitterend! Dis baie goed gedoen en pragtig! Jy kan dalk 'n klein bietjie links en onder afsny, maar dis 'n baie mooi en suksesvolle foto!

Comment by Vida van Schalkwyk on January 1, 2020 at 8:28pm

well done tracy - I love it!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html