Die outjie was so mak en het kom kos soek waar ons ontbyt ge-eet het by Tshokwane in Kruger Nasionale Park.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2018 at 10:08am

Jou hoek en natuurlik goeie fokus wat mooi detail wys, maak die foto vir my uitstekend, Willie.  Die goedjies is kostelik om dop te hou

Comment by Anita du Toit on June 14, 2018 at 9:34am

Pragtige nabyfoto van haar Willie!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 14, 2018 at 9:06am

Wow! pragtige skerp foto Willie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html