Die outjie was so mak en het kom kos soek waar ons ontbyt ge-eet het by Tshokwane in Kruger Nasionale Park.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on Friday

Weer eens ñ groot dankie vir jul kommentare. Lieflike sonskyn wintersdag vir jul almal.

Comment by Herman Swanepoel on Thursday

Baie goed gedoen Willie. 

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Pragtige foto van die diertjie Willie. Selfs daardie snorbaarde is duidelik.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Ek is veral beindruk met die fokus en mooi kleur. Pragtig Willie.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Aag dis n pragtige foto Willie, partykere word n mens lekker bederf

Comment by Elna Geringer on Thursday

Ditto met alles reeds genoem Willie. Mooi fokus.

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Pragtig Willie

Comment by gabriel parsons on Thursday

Pragtige foto Willie baie goed geneem

Comment by Sandra Grobler on Thursday

die oulikste ou goedjies ... het gister juis so mooi srorie gelees van 'n vrou wat in die wildtuin is en hoe sy die dingetjie nader gelok het totdat hy uiteindelik op haar skoot gesit en uit haar hand geeet het..

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Pragtig - die foto en die eekhoring! Baie goed uitgevoer. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html