Hierdie is my laaste foto van die boomgom reeks. Hoop julle het dit geniet soos wat ek dit geniet het om af te neem.
Hierdie foto is vir my besonders nl. die onderste deel wat split met twee dun lyne wat verder na onder verander met redelik eweredig gespasieerde bolletjies en eindig met die druppel.

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:17pm

Ek het hierdie reeks baie geniet endit het my beslis na vele jare terug geneem

Om Anita se vraag te antwoord......die lekkerste boomgom sit aan 'n Doringboom se bas vas

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 2:16pm

Baie mooi Neville

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 12, 2018 at 1:56pm

baie mooi en interessant

Comment by Anita du Toit on January 12, 2018 at 1:49pm

Baie baie mooi Neville!!! Watter soort bome het die gom.. ek het gedink dis net bloekoms maar die stam lyk amper soos blackwattle.

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 12:27pm

eenvoud op sy beste Neville. 'n Pragtige en suksesvolle reeks.

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 10:43am

Baie mooi foto Hein. Dankie vir die reeks.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html