Boomgom. Foto 5

Hierdie is my laaste foto van die boomgom reeks. Hoop julle het dit geniet soos wat ek dit geniet het om af te neem.
Hierdie foto is vir my besonders nl. die onderste deel wat split met twee dun lyne wat verder na onder verander met redelik eweredig gespasieerde bolletjies en eindig met die druppel.

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on Sunday

wow dis nou so mooi soos enige Kristalkandelaar van formaat, jou foto's hiervan is regtig uitstaande Neville

Comment by Christa Snyman on January 13, 2018 at 10:11pm

Pragtig!

Comment by Doretha Kock on January 13, 2018 at 8:23am

Puik reeks en foto's. Pragtig!

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:16am

Toweragtig mooi! Ek onthou ook heel koubare gom van soetdorings in Namibie (toe nog Suidwes)

Comment by Neville Hein on January 12, 2018 at 8:09pm

Anita, ek is nie seker watter boomsoort dit is nie. Die boom, ongeveer 4m hoog, het 'n baie skurwe stam en langwerpige blare. Ons het by Dragon Peaks in die Drakensberge gekamp na Kersfees tot 'n week gelede. My motor het ook deurgeloop onder die druppende gom - veral op 'n warm dag. Die gom is in die algemeen lig van kleur. Ek onthou ook as kind hoe ons doringboom gom ge-eet het.

Baie dankie aan almal vir julle terugvoer dit word opreg waardeer.   

Comment by Johan Ayres on January 12, 2018 at 5:50pm

Die vyfde mooi foto in 'n skitterende reeks.

Comment by Rita Koen on January 12, 2018 at 3:40pm

Wow

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 3:38pm

Pragtige string, iets besonders.

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 2:44pm

Ook pragtig en baie goed uitevoer. Die agtergrond trek egter hier sterker aandag as die gom. Ek droom nog oor jou vorige twee foto's - hulle was uniek!

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2018 at 2:28pm

ñ Klop op die skouer Neville, dit was nie net ñ interessante reeks nie, maar het pragtige foto's opgelewer, dankie!! Saam met dit het jy ook pragtige en interessante agtergronde gehad. WD!!!  

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html