Dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto. Ek waardeer dit.

Hier is die twee nou in ernstige geveg - selfs onderste bo.

Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/1250
Aperture Value 7.1
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 640

Views: 64

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on October 10, 2018 at 9:49pm

Dis ongelooflik dat hulle in die lug bly! Pragtig Pieter! Jy kan trots wees op die foto's!

Comment by Christa Snyman on October 10, 2018 at 8:55pm

Baie besondere reeks - baie goed gedoen, Pieter.

Comment by Johan Ayres on October 10, 2018 at 8:51pm

'n Derde interessante en pragtige foto Pieter.

Comment by Josef Steyn on October 10, 2018 at 6:07pm

Regtig baie goed gedoen Pieter.

Comment by Rika Schoeman on October 10, 2018 at 2:14pm

Lyk na 'n geveg tot die bitter einde. Uitstekende aksie Pieter!

Comment by Tina le Grange on October 10, 2018 at 1:54pm

Wen-foto Pieter!!!

Comment by Tersia Weitsz on October 10, 2018 at 9:49am

Sjoe selfs onderstebo!  Pieter jy het ongelooflike oomblik vasgevang, WD

Comment by Dawid Roos on October 10, 2018 at 9:42am

Puik gevang Pieter..wg 

Comment by Hennie Cronjé on October 10, 2018 at 7:53am
Dis iets unieks! Pragtig! Jy het hulle baie mooi gevang, veral die onderstebo een. Mooi!
Comment by Adriaan Loots on October 10, 2018 at 6:59am

Ook `n baie goeie een. WG Pieter

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html