Dankie vir gister se kommentare

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hans Myburg on January 24, 2020 at 6:06am
HET N HARDE LEWE AGTER DIE RUG GEHAD HET NOU N LAASTE RUSPLEK GEVIND.MOOI Foto
Comment by Tersia Weitsz on January 18, 2020 at 7:34am

Goed gedoen Willie

Comment by Magda vd Merwe on January 17, 2020 at 7:07pm

Sjoe Willie dis n pragtige foto.

Comment by Pine on January 17, 2020 at 6:00pm

Baie mooi foto Willie! Ek glo die trefkrag sal baie verhoog met Hennie se aanbeveling.

Comment by Tina le Grange on January 17, 2020 at 1:33pm

Willie ek hoor die mooi bekende liedjie, Bootjie na Kammaland…..  

Ek leer saam by Hennie i.v.m. die beligting

Daar is wel mooi lig op die rooi tou en 'n klein gedeelte van die bootjie

Ek wonder ook soos Josef of hy by Kammaland uitgekom het   :-)

Comment by Mark on January 17, 2020 at 12:44pm

Dis n mooi toneel, goeie  skerp fokos . Ek hoor wat Hennie sê, dit sou seker beter wees, maar net jy weet wat aan die kant van die boodjie is.

Comment by Rika Schoeman on January 17, 2020 at 11:05am

Die ironie van jou opskrif en die verwaarloosde bootjie op droë grond is beslis iets wat mens laat glimlag Willie. Baie goed raakgesien.

Comment by Josef Steyn on January 17, 2020 at 10:51am

Ek wonder of hy ooit in Kammaland uitgekom het! 

Comment by Vida van Schalkwyk on January 17, 2020 at 10:47am

mooi raakgesien, love it!!

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2020 at 9:42am

Hierdie ou bootjie het 'n geskiedenis! Dis 'n mooi toneeltjie sonder enige steurende aspekte. Fotografies is die foto baie goed uitgevoer. Jy kon die bootjie egter van die anderkant gefotografeer het waar die son op hom val (afhangende van hoe die agtergrond dan is). Tans is die hoofobjek (die bootjie) in skaduwee en dit verlaag sy trefkrag.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html