TEMA - Groente en Vrugte - Tamatiesous

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on August 10, 2018 at 4:30pm

Ek is groen van jaloesie!! PUIK gedoen!

Comment by Susan on August 10, 2018 at 10:27am

Dankie almal, waardeer dit

Comment by Martie Venter on August 10, 2018 at 7:56am

Pragtig, Susan - jy is baie goed met hierdie tipe fotografie!

Comment by Elna Geringer on August 10, 2018 at 5:25am

Lieflike tema foto en 'n baie goeie advertensie vie All Gold Susan. Ek hou daarvan dat jy die proses van oes dan sny en eindproduk hier duidelik deurtrek. BGG

Comment by Bruwer Burger on August 10, 2018 at 12:40am

Pragtig gedoen Susan.

Comment by Christa Snyman on August 9, 2018 at 8:32pm

Baie mooi, skerp en vertoon pragtig teen donker agtergrond - goeie advertensiefoto, Susan :)

Comment by Magda vd Merwe on August 9, 2018 at 7:09pm

Oulik Susan.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 9, 2018 at 6:37pm

pragtig

Comment by Pieter Steyn on August 9, 2018 at 6:24pm

BAie mooi een Susan - kreatief met ongelyke getal 

Comment by Renette van der Merwe on August 9, 2018 at 6:02pm

Stem met Gerrie saam oor oorspronklikheid

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html