Geneem een oggend vroeg net na 7 met die eerste sonstrale. F-16, ISO 320 EN spoed van 1/250sec
Die mis het so mooi oor die water beweeg. mens sien eintlik 'n mooier prentjie as wat jy met die kamera kan neem

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on August 12, 2018 at 9:40pm

Dis so lekker om na die foto te sit en kyk, mens se oog gaan oor die hele foto.. Hennie  noem dit visuele dinamika Skitterend!

Comment by Christa Snyman on August 11, 2018 at 9:21pm

Wow, dis só mooi, Susan! WD.

Comment by Susan on August 11, 2018 at 9:17pm

Dankie almal vir die inloer en kommentare, waardeer dit baie

Comment by Bruwer Burger on August 11, 2018 at 7:18pm

Uitstekende foto Susan. Daar is nou niks wat ek oor kan kla nie:-))

Comment by gabriel parsons on August 11, 2018 at 6:56pm

Pragtig Susan

Comment by Gerrie Lambrechts on August 11, 2018 at 6:51pm

Ek glo vir die oog is dit nog mooier, baie mooi gevoelvolle foto.   Baie mooi Susan.

Comment by Tina le Grange on August 11, 2018 at 5:26pm

Wat 'n pragtige foto van die meer in die Drakensberge;  mooier kan dit sowaar nie

Die beligting maak die toneel ekstra spesiaal en wys weer eens die voordeel van die goue uur van die dag

Susan, 'n Foto waarop jy baie trots mag wees.

Comment by Tersia Weitsz on August 11, 2018 at 4:55pm

Baie, baie mooi Susan

Comment by Herman Swanepoel on August 11, 2018 at 4:24pm

Mooi foto, hou ook van die weerkaatsing .

Comment by Magda vd Merwe on August 11, 2018 at 3:47pm

Pragtig Susan

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html