Het die foto geneem skemer.
Bietjie meer eenvoud.
Josef die spielbeelde het my ook bietjie dronk gemaak.
Dankie almal.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 27, 2019 at 1:10pm

Puik times plenty............BGG Magda

Comment by Doretha Kock on August 15, 2019 at 2:01pm

Puik foto, Magda.

Comment by Rassie van Graan on August 15, 2019 at 10:31am

Sommer net pragtig en die weerkaatsings pas goed!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 15, 2019 at 9:27am

Sommer baie pragtig Magda.

Comment by Rika Schoeman on August 15, 2019 at 9:07am

Die spieëlgladde water het aan jou pragtige weerkaatsings besorg Magda. Mooi.

Comment by Tersia Weitsz on August 15, 2019 at 8:40am

Baie  baie Mooi Magda!

Comment by Riaan on August 15, 2019 at 6:57am

genade Magda dis 'n perfekte skerp spieëlbeeld en die stilte is kliphard op die foto

Comment by Willie Schoombee on August 15, 2019 at 6:46am

Dit het sommer ñ baie mooi foto gemaak Magda, interessant dit hou die oog gebonde. WD!!

Comment by Bessie van der Westhuizen on August 15, 2019 at 6:43am

Baie mooi !

Comment by Tina le Grange on August 14, 2019 at 10:04pm

Besondere portret-formaat Magda en die spieëlbeelde is puik.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html