Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on May 25, 2018 at 6:35pm

Carl wit is wit en swart is swart soos Hennie ons leer.

Baie treffend; veels geluk

Comment by Carl Joubert on May 25, 2018 at 6:35am

Baie dankie vir die loer Herman

Comment by Herman Swanepoel on May 24, 2018 at 7:27pm

Carl.Ek dink dit is pragtig . Hou daarvan.

Comment by Carl Joubert on May 24, 2018 at 6:10pm

Baie dankie vir die loer Dean, Willie, Rika en Josef.

Comment by Josef Steyn on May 24, 2018 at 4:16pm

Treffende komposisie en 'n super foto Carl. Wonderlike wolk.

Comment by Rika Schoeman on May 24, 2018 at 4:15pm

Dit is 'n puik verwerking wat die wolkkolom pragtig ten toon stel.

Comment by Willie Schoombee on May 24, 2018 at 3:21pm

Daardie wolke is beslis iets besonders Carl en puik verwerking.

Comment by Dean Swanepoel on May 24, 2018 at 1:55pm

WOW Carl, dit is fantasties, lyk soos n avalanche in die agtergrong, regtig magic foto. 

Comment by Carl Joubert on May 24, 2018 at 1:11pm

Baie dankie vir die terugvoer Albertyn, Hennie, Rika, Tersia en Elna. Elna geen rede nie, ek het gedink om met wit en swart te speel en kyk hoe dit uitkom:)

Comment by Gerrie Lambrechts on May 24, 2018 at 1:08pm

Dit is darem pragtig.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html