Baie dankie aan almal wat kommentaar gegee het op my maan foto.

Views: 77

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on January 15, 2019 at 3:16pm

Baie mooi kleure en van die mooi Visvanger.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 15, 2019 at 2:58pm

Goed geplaas, mooi kleure, mooi foto. 

Comment by Josef Steyn on January 15, 2019 at 2:00pm

Sommer reg vir die tema ook! Mooi skerp.

Comment by Doretha Kock on January 15, 2019 at 12:21pm

Pragtig!

Comment by Hennie Cronjé on January 15, 2019 at 7:43am

Van die maan terug aarde toe! Hierdie foto is baie mooi en goed uitgevoer, maar donker is bietjie te donker. In RAW is daar 'n shadow slider waarmee mens dit kan regstel. In JPEG moet jy na Levels gaan na die onderste slider ('n endjie onder die grafiek of histogram). Trek die linker slider effe na regs. In Curves kan mens die linker onderpunt van die grafiek bietjie opstoot na bo.

Comment by Tersia Weitsz on January 15, 2019 at 6:45am

Sommer reg vir die tema ook.  Takkies aangespreek, puik foto

Comment by Willie Schoombee on January 15, 2019 at 6:36am

Pine, Visvanger met die mooiste roep, jou foto is pragtig uitgevoer so in die natuur, indien jy oor die nodige sagteware beskik is jahan se voorstel vir ñ skoon agtergrond beslis iets waaraan jy kan dink.

Comment by Elna Geringer on January 15, 2019 at 4:48am

Baie goeie fokus en die terug kyk is 'n plus punt. Ek ditto met Johan tov die takkies wat jy kan uithaal om die foto skoon te maak. As sy koppie na links gedraai was het jy nog 'n glinster in die ogie ook gehad..........GG met die een Pine

(Wil jy nie die EXIF en lens ook by sit as jy plaas nie?)

Comment by Johan Ayres on January 14, 2019 at 11:01pm

Pragtige foto met besondere kleure Pine, veral die rooi van die snawel doen baie vir die foto se sukses. Indien jy 'n alreeds goeie foto nog wil verbeter, kloon die takkies in die agtergrond uit, dit gaan vir jou 'n skoon agtergrond gee wat die foto minder besig gaan laat vertoon en die fokus op die visvanger versterk.

Comment by Susan on January 14, 2019 at 10:07pm

Ai, hulle het darm sulke helder kleure. Ek dink daardie rooi bek maak dit nog meer besonder.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html