Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on Friday
Lief dit! sou wel nie graag daai sandpad wil aandurf nie...
Comment by Elna Geringer on Friday

Goeie inleiding met die pad en goeie balans. Lieflike lug met die wolke en "overall" net sommer pragtig Marenshia

Comment by Christa Snyman on Thursday

Sjoeee  .. dis so mooi!

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Die prominensie van die ou groot boom is treffend Marenschia....pragtige landskap, goeie voor-, middel- en agtergrond. 

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Pragtige foto, regtig baie mooi.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

En daardie sand kan moeilikheid maak, mooi gedoen

Comment by jan jordaan on Thursday

UITSTEKEND 

Comment by Josef Steyn on Thursday

Jy kan goed voel oor hierdie een. Mooi.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis ‘n pragtige foto met mooi diepte. Die beligting is baie goed van bo tot onder, met ook skerp fokus regdeur. Die kleure is ook baie mooi en natuurlik. Baie mooi - ‘n baie goeie foto!

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Marenschia dis n pragtige landskap foto, en vertel hoe dit daar lyk.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html