Bottels

Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Sunday

Uitstekend Anita, lief die weerkaatsing en teen donker agtergrond vertoon bottels pragtig. WD!

Comment by Vida van Schalkwyk on Sunday

'n lieflike foto anita! jou pers blommetjies is die "cherry" op die koek!

Comment by Rika Schoeman on Sunday

Wat meer kan 'n vrou op haar spieëlkas vra. Die kleure van die parfuums en die weerkaatsings werk alles saam vir 'n pragtige foto.

Comment by Anita du Toit on Sunday

Ja Elna, maar my  gunsteling is die amper lee een.. Fire and Ice!!

Comment by Anita du Toit on Sunday

Baie dankie julle almal!!

Comment by Magda vd Merwe on Sunday

Pragtig Anita

Comment by Elna Geringer on Sunday

Die konsep van die foto is stunning. Pragtig Anita (Is dit jou gunstelinge?????)

Comment by Doretha Kock on Sunday

'n WOW een, Anita.

Comment by Dine Potgieter on Sunday

Baie mooi opstelling - ek kan dit sommer ruik, veral die No5!

Comment by gabriel parsons on Sunday

Baie mooi foto Anita

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html