Kiara Lodge naby Clarens
Hier het ek f/8 op die Canon PowerShot SX60 HS gebruik omdat ek wou probeer om die takkies voor ook in fokus te kry - f/8 is die hoogste f-stop
1/125 sek
Fokale lengte 44.6mm
ISO-100
Laat middag

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Friday
Baie dankie aan julle almal vir die kyk en kommentaar.
Comment by Josef Steyn on Friday

Takkies en rots mooi skerp Tina. Goeie filosofie wat jy huldig.

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Kleure ongelooflik mooi Tina

Comment by Rika Schoeman on Friday

Weereens is die kleur pragtig Tina. Mooi driehoek verkry deur die blou lug, en dan die kontras teenoor die rotsgedeelte.

Comment by Willie Schoombee on Friday

Tina een soliede rots, pragtig met die opskrif wat so waar is. WD! 

Comment by Dean Swanepoel on Friday

A nice Bold photo.

Comment by Magda vd Merwe on Friday

Beslis Tina, dis pragtig met die mooiste kleure

Comment by Elna Geringer on Friday

Mooi gedoen Tina en baie waar woorde.

Comment by gabriel parsons on Friday

Pragtig  Tina

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html