Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on September 10, 2019 at 7:52am

Jou idee was baie goed en ek wil jou gelukwens met hierdie poging in die donker. Dit hou baie potensiaal in, maar jy moet 'n driepoot gebruik. Die foto is nie skerp nie, heel waarskynlik agv kamera-beweging weens 'n stadige sluiterspoed. Jy onthou seker dat die kamera só gegaan het: kliek.......kliek (nie kliek/kliek nie).

Comment by Elna Geringer on September 10, 2019 at 5:45am

Ferdinand, jou idee en denkrigting was puik. Ek neem aan jy het die kamera in jou hande gehou en dit is amper 'n "no-no" vir nag fotografie. Hier moes jy kamera op 3-poot gesit het en kamera se staelings tot op uiterstes gebring het vir die sukses verhaal. Gee asb die EXIF van die foto? Ek hou van hoe jy dink

Comment by Pine on September 9, 2019 at 7:13pm

Ferdinand, jammer, maar ek is van mening dat die swak lig jou gepootjie het met hierdie nagfoto.

Comment by Ferdinand van der Merwe on September 9, 2019 at 1:10pm

n ander tipe poging .Die braaier het n lig in die boom by sy kamp geskyn Ek het dit prober vasvang soos mens dit van n afstand sien

Comment by Tersia Weitsz on September 9, 2019 at 1:10pm

Hoe lus maak jy my vir kamp, die boom is mooi verlig en ek ruik die braaivleis.  Ongelukkig is fokus bietjie sag.  Geniet elke oombllik Ferdinand

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html