Net voor hy regop staan - Mosselbaai punt

Views: 40

Albums: mense

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 2:26pm

Tersia die kleure is besonders;  mooi 'bevrore' brander a.g.v. vinnige sluiter.

Comment by jan jordaan on February 14, 2018 at 9:20am

BAIE MOOI 

Comment by Bobby Lowe on February 14, 2018 at 8:53am

Baie mooi geneem.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2018 at 8:20am

Baie mooi geneem.

Comment by Tersia Weitsz on February 14, 2018 at 7:26am

Dankie vir die kyk en kommentare, ek waardeer

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 5:37pm

Jy het die water mooi gevries Tersia. 

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2018 at 4:57pm

Die brander is pragtig, maar die ryer "kruip half weg"! Dan is daar 'n groot dooie spasie bo wat nie veel bydra nie. 

Comment by Willie Schoombee on February 13, 2018 at 4:32pm

Tersia ñ pragtige brander ek vertrou dat hy regop gekom het!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html