Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.
Die kalfie het die ysterpaal bestorm en net voor dit gestop. Nog lomp voete werk nie mooi saam nie.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/1600
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 400
Focal Length 300.0mm

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on January 18, 2020 at 8:03am

Pragtig en baie oulik! As ek na al die ou modder op hom kyk, is hierdie 'n aktiewe mannetjie. Baie goed gefotografeer.

Comment by Mark on January 18, 2020 at 7:42am

Dis n mooi portret foto van die olifantkalfie, fokus is skerp en baie detail sigbaar, goed gedoen.

Comment by Anita du Toit on January 18, 2020 at 12:38am

Hierdie foto is puik geneem met uitstekende fokus en storie daaraan gekoppel. WD Pieter!

Comment by Magda vd Merwe on January 17, 2020 at 6:56pm

Te kostelik Pieter

Comment by Pine on January 17, 2020 at 6:53pm

Pragtige foto Pieter! Die kleintjies kan mens lekker vermaak 

Comment by Tina le Grange on January 17, 2020 at 5:37pm

Die kalfies is so oulik, mooi skerp Pieter en sagte agtergrond.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html