Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 4:21pm

Baie mooi , stem saam met kontras

Comment by Elaine de Bruin on April 16, 2018 at 3:05pm

Hoop nie jy gee om nie, ekt so bietjie met jou foto gespeel. Daar was bietjie colour cast oor die foto wat ek net verminder het, en contrast bietjie hoër gemaak. Auto levels, en ook bietjie vibrancy bygesit.

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 9:04am

'n Pragtige toneel, maar die foto kort lewe (kontras). Andersinds is dit 'n uitstekende foto met goeie komposisie.

Comment by Willie Schoombee on April 16, 2018 at 7:32am

Zenobia ek hou van die effense mistige atmosfeer in jou foto, baie mooi toneel.

Comment by Pieter Steyn on April 16, 2018 at 5:29am

mooi een

Comment by Pierre Hardinge on April 16, 2018 at 4:23am

n Pragtige toneel em ewe foto ook, tog voel n bietjie kontras ontbreek. Kontras sal die foto bietjie meer laat "Pop" en otesiele kleur baie verbeter. Komposisie gewys mooi in die middel geplaas met goeg om die oog van bo na onder te laat beweeg. Baie mooi.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html