Baie dankie vir kommentaar by Brenton 8.

Hierdie foto is geneem met die kamera op 'n driepoot.
Die sluiterspoed was 30 sek, lensopening F10 en die brandpuntafstand 17mm. Ek wou graag die mistigheid van die aand vasvang met die foto.

Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on August 13, 2019 at 6:43am

Rika hier het jy sommer alles in die kol, dit is ook die komposisie wat sterk deurkom met die pragtige mistiheid. WD! 

Comment by Gerrie Lambrechts on August 12, 2019 at 9:19pm

Mooi foto.

Comment by Pine on August 12, 2019 at 6:49pm

Die resultaat wat jy gekry het is Baie Mooi Rika!!

Comment by Hennie Cronjé on August 12, 2019 at 5:05pm

Die lang sluiterspoed het 'n besondere beeld geskep, waarvan ek baie hou. Dit aksentueer die mis baie goed en skep atmosfeer. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on August 12, 2019 at 4:55pm

Jy het baie goed gedoen met hierdie een Rika. Ek onthou hom!

Comment by Elna Geringer on August 12, 2019 at 1:45pm

Beide 8 en 9 is besonders Rika en jy het goed daarin geslaag om die mistige atmosfeer te behou

Comment by Tersia Weitsz on August 12, 2019 at 1:41pm

Ek dink jy het in jou doel geslaag, pragtig

Comment by Doretha Kock on August 12, 2019 at 12:50pm

Lieflike atmosfeer.

Comment by gabriel parsons on August 12, 2019 at 12:00pm

Goeie tegniek uitstekende foto Rika

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html