Dankie vir almal se kommentaar by die Populier bloeiwyse foto.

Die brandpuntafstand vir die foto was 18mm, Sluiterspoed 1/13sek, die ISO was 200 en die Lensopening F14.

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 10, 2019 at 9:08am

Mooi foto dit is of mens die sproei voel.

Comment by Rassie van Graan on October 10, 2019 at 7:42am

Baie mooi Rika!

Comment by Riaan on October 10, 2019 at 6:44am

dis nou een van daardie weer en weer kyk foto's met soveel nuanses van sag, skerp, kontras en verwerking in geheel wat so pragtig vertoon. inni kol met hierdie een

Comment by Johan de Beer on October 9, 2019 at 8:42pm

Puik foto Rika

Comment by Anita du Toit on October 9, 2019 at 7:10pm

Dis 'n lekker foto om na te kyk en jy het die besonderse rotse mooi uitgesonder ....verwerking is uitstekend gedoen wat dit lyk na 'n lang sluiterspoed foto.

Comment by Josef Steyn on October 9, 2019 at 6:05pm

Uitstekend Rika. Wel gedaan.

Comment by Tersia Weitsz on October 9, 2019 at 3:42pm
Rika, ek sê net Ditto!
Comment by Pine on October 9, 2019 at 3:08pm

Pragtige foto en ń Baie Mooi verwerking. Baie mooi op vol grootte. BGG Rika!!

Comment by Heleen Moulder on October 9, 2019 at 2:44pm

Wanneer Hennie en Elna kommentaar lewer kyk ek gewoonlik met dubbel skerpte oë na die foto om meer te leer.  Dit is werklik baie mooi... ek kan sien wat die sagte water agter die rots is, dis eerste keer wat ek dit sien, maar ek het ongelukkig geen idee om dit te doen nie, so ek is net verwonder.

Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 1:50pm

Dis pragtig en baie goed uitgevoer. 'n Goeie komposisie met 'n mooi voor- en agtergrond (primêr - sekondêr). Die sagte water agtertoe is pragtig. jy kan dalk met die dodge tool (op midtones) oor beide die rotse gaan om hulle bietjie sterker te laat uitstaan. Maar dis 'n baie mooi foto wat jy baie goed uitgevoer het.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html