Een van Riversdale se kleurvolle woonbuurtes.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on August 20, 2019 at 6:11am

Dit was die veelkleurigheid wat my aandag getrek het om die foto te neem, baie dankie vir elkeen wat gekyk en kommentaar gelewer het, waardeer.

Comment by Pieter Steyn on August 20, 2019 at 6:05am

Mooi een Willie en beslis kleurvol

Comment by Pine on August 19, 2019 at 7:58pm

Lekker kleurvolle foto Willie. Goed waargeneem en ook ń Goeie foto!

Comment by Josef Steyn on August 19, 2019 at 5:39pm

Treffende mosaiek Willie. Dit trek dadelik aandag.

Comment by Tina le Grange on August 19, 2019 at 4:48pm

Willie, min dat ons so toneel sien; pragtige kleure, netjiese woonbuurt.

Ek hou van die komposisie van onder na bo.

Baie mooi

Comment by Doretha Kock on August 19, 2019 at 12:44pm

Pragtige foto en puik geneem, Willie.

Comment by Johan de Beer on August 19, 2019 at 11:45am

Pragtige kleurvolle foto , goed gesien en geneem!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 19, 2019 at 11:28am

Dit is nou ’n lus vir die oog.  Baie mooi kleurvolle foto.

Comment by Rika Schoeman on August 19, 2019 at 10:22am

Dit is kleurvol en pragtig. Welgedaan Willie!

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 19, 2019 at 8:57am

 kleurvol en vrolik,,,,,,mooi foto

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html