PROBEER OM N LIGBRON VAN ONDER TE KRY,DIS DIE BESTE WAT EK KON KRY. DIE BLAAR EN HOE HY SIT,VERHOED MY OM DIE LIG ONDER IN TE KRY

Views: 77

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on July 12, 2018 at 12:48pm

Is baie goed gedoen

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:30am

BAIE BAIE DANKIE 

Comment by gabriel parsons on July 11, 2018 at 7:20pm
Uitstekend Jan BGG
Comment by Johan Ayres on July 11, 2018 at 7:18pm

Pragtig Jan.

Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2018 at 2:31pm

Dis veel beter. Al is daar 'n skaduwee onder, is dit sag en natuurlik. Die foto is baie goed uitgevoer en pragtig! Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 11, 2018 at 1:57pm

uitstekend

Comment by Josef Steyn on July 11, 2018 at 12:42pm

Ek vind die beligting heel goed Jan. Sagte skaduwees en oral mooi detail.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 11, 2018 at 10:53am

Goed gedoen, mooi.

Comment by Rika Schoeman on July 11, 2018 at 9:33am

Die detail is net ongelooflik. Baie mooi Jan.

Comment by Tersia Weitsz on July 11, 2018 at 8:04am

n Tipiese Jan foto!  skitterend

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html