Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Komplimenterende kleure? van die "Emma Everlasting" blommetjie.
Tags:
Comment
Dankie span!!
Hennie het dit nou mooi verduidelik, dis die dat my foto vandag ook nie kontrasterend is nie want die kleure is aan dieselfde kant van die kleurwiel. Dis in elk geval vir my 'n pragtige foto JJ
Prag foto JJ.
Mooi foto.
'n Baie mooi naam vir die blommetjie. Mooi skerp fokus op die kern JJ.
Ek is bietjie onseker oor die term “ komplimentêre kleure”. Dit lyk my dis wat ons as fotograwe ken as kontrasterende kleure. Dis kleure wat teenoorgesteld op die kleurwiel verskyn. Om dit maklik te maak: aan die een kant is rooi-oranje-geel en aan die ander kant blou-pers-groen. Met dit in gedagte het hierdie kleure van jou nie regteig sterk kontras nie. Mens kry kontras in lig, in kleur en selfs in beeld (bv ‘n sagte, mooi onderwerp teen ‘n ruwe, harde agtergrond). Kontras maak indruk en trek aandag. Dis waarom ek dink dat kontras in kleur dieselfde is as komplimentêre kleure.
mooi een
Skerp kern soos 'n sonnetjie met die puntige blare rondom; pragtig JJ
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool