Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Jammer van gister se foto ,Nooit agter gekom dat ek verkeerde foto gelaai het nie, maar hier is die regte foto.
Tags:
Comment
Baie mooi! Ek hoop nie standbeelde gaan eendag die enigste oorblyfsel wees nie.
Pragtige foto, Hans!
Wow!! Pragtig gedoen.
So ken ons hom. Mooi gedoen met die een Hans
Skitterend Hans vanweë goeie eenvoud, skerp fokus en goeie beligting en komposisie
Baie mooi Hans.
Mooi foto van pragtige bronsbeeld van die renoster Hans
Hierdie is 'n baie mooi foto van die bronsbeeld Hans.
Pragtig!
Baie mooi Hans
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool