Brown-hooded kingfisher naby Skukuza

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Saturday

Die agtergrond pas vir my by die omgewing waar die Visvangers gewoonlik sit en op-en-af wip. Hennie het goeie raad gegee maar selfs 'n gesoute Photoshop "Editor" gaan hier moet kop hou. Jy doen goed Pine

Comment by Bruwer Burger on Saturday

Dit is 'n prag foto Pike...Wow!!

Comment by Susan on Friday

Ai, dis die mooiste ding en jy het hom regtig so mooi skerp gekry. Goeie fotografie werk hier. PRAGTIG

Comment by Johan Ayres on Friday

Superskerp met pragtige kleure Pine. Jammer oor die agtergrond, maar daaroor het jy ongelukkig geen beheer gehad nie.

Comment by Ella Fourie on Friday

Mooi skerp en mooi kleure, in sy natuurlike omgewing. Goed gedoen Pine.

Comment by Rika Schoeman on Friday

Pragtige detail en mooi kleure. Goed gedoen Pine.

Comment by Willie Schoombee on Friday

Perfekte natuurfoto Pine, baie goed gefokus met pragtige vere detail op die Visvanger. WD!

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Baie mooi fokus met goeie detail, WD Pine

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Pragtige skerp kleure en baie mooi detail op die veertjies. Mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Die voëltjie is uitstekend gefotografeer met skerp fokus en mooi kleure. Ook goed geplaas met meer spasie voor hom as agter hom. Die ogie wys ook pragtig met 'n blinkertjie daarin. Die enigste probleem hier was die agtergrond, wat baie besig was. Daar is egter niks wat jy daaraan kon doen nie. Al wat mens kan doen is om die agtergrond te selekteer en swart te maak. Dit verg egter hoëvlak Photoshop!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html