Ek het terug gegaan na oorspronklike foto en paar regstellings gemaak van vorige foto ...
Foto geneem in ry ...

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on April 18, 2018 at 5:04am

mooi een

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2018 at 7:47pm

Pragtige foto.

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 17, 2018 at 10:10am

mooi foto... wat ek doen om die situasie te verbeter (werk ook nie altyd nie) is in PSE n swart na wit gradiant op 'overlay' oor die foto te trek , opacity van so 70-100% te verstel...... net n idee

Comment by Hennie Cronjé on April 17, 2018 at 8:42am

Dit lyk my jy het die beligting afgebring, met goeie effek. Een probleem met landskappe is die geweldige verskil in beligting tussen die lug en die land. Aan die een kant neig dit na oorbeligting en aan die ander kant na onderbeligting. Om dit reg te stel sodat mens ewe beligting van bo tot onder het, is 'n hele lesing op sy eie. Daar is verskeie metodes waarvan die eenvoudigste 'n graduated neutral density filter is. Dis 'n filter wat donker is bo (oor die lug) en deurskynend onder (oor die land). Dit werk baie goed en is nie baie duur nie.

Comment by gabriel parsons on April 17, 2018 at 8:22am

Baie mooi Johane

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html