Bruin/rooibors jakkalsvoël (IMG_0694 g 1 klein)

Dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto. Ek waardeer dit.
Elna hier is die voël volledig.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/2000
Aperture Value 6.3
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 640
Focal Length 180.0mm

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 10:53am

Puik foto Pieter.

Comment by jan jordaan on November 8, 2018 at 12:09pm

UITSTEKEND 

Comment by Johan Ayres on November 7, 2018 at 10:21pm

Superskerp met besondere detail, dit is werklik 'n pragtige foto.

Comment by Christa Snyman on November 7, 2018 at 8:40pm

Wow, pragtige foto, Pieter!

Comment by Dine Potgieter on November 7, 2018 at 8:39pm

Pragtig - uiters netjies gedoen!

Comment by Tina le Grange on November 7, 2018 at 3:40pm

Wenfoto Pieter; op volgrootte nog skerper, baie goed gedoen

Comment by Elna Geringer on November 7, 2018 at 3:34pm

Ai jai jai, dankie Pieter. Ja dis die Rooibors Jakkalsvoël. Baie mooi gedoen.Van al die  spesies is hierdie een die mooiste.BGG

Comment by Gerrie Lambrechts on November 7, 2018 at 3:29pm

Baie mooi foto Pieter.

Comment by Herman Swanepoel on November 7, 2018 at 2:38pm

Pragtig Pieter.

Comment by Doretha Kock on November 7, 2018 at 12:26pm

Skitterend!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html