Weet iemand dalk die ID van die voël? Dink dis dalk 'n Bruinarend maar onseker.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 22, 2019 at 7:59am

Mooi detail op die vere, pragtig geneem.

Comment by Christa Snyman on October 21, 2019 at 8:24pm

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer baie.

Comment by jan jordaan on October 21, 2019 at 8:43am

WOW PUIK 

Comment by Magda vd Merwe on October 20, 2019 at 9:26pm

Christa dis n lieflike foto.

Comment by Elna Geringer on October 20, 2019 at 11:43am

Jy is in die kol Christa met Bruinarend Christa. Hier by ons word feitlik nooi na hulle as Bruinarende verwys nie, almal praat van die Whalberg. Lieflik gedoen

Comment by Tersia Weitsz on October 20, 2019 at 7:46am

Baie baie mooi!  Christa, gaan kyk bietjie na Bruin Jakkals voël op google, ek weet  hulle is nogal volop hier in ons omgewing.

Comment by Mark on October 20, 2019 at 7:06am

Pragtig, baie goeie foto van die bruinarend< die komposisie goed met die droë boom waarop hy sit teen wit vlies wolke, pragtig!!

Comment by Hennie Cronjé on October 20, 2019 at 5:54am

Die lig val wonderlik op hierdie arend. Dis pragtig, met mooi kleure en goeie kontraste. Baie mooi - 'n uitstekende foto! Jou inskrywing links onder is op die regte manier gedoen. Klein, die kleur onopvallend, maar wel goed leesbaar. 'n Les vir almal!

Comment by Koos de Wet on October 19, 2019 at 10:10pm

Baie mooi Christa, dit is n Bruinarend.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html