Hierdie outjie was baie ver en ek moes baie inzoem, maar hy het mooi stil gesit vir my.

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan de Beer on August 14, 2019 at 11:11am

Baie mooi foto

Comment by Johan Ayres on August 13, 2019 at 10:43pm

Baie mooi en warm kleure.

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2019 at 9:23pm

Baie mooi foto Pine.

Comment by Rika Schoeman on August 13, 2019 at 8:23pm

'n Pragtige voëltjie wat jy baie mooi gefotografeer het Pine! Ek hou van die liggie in die ogie!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2019 at 7:26pm

Tog te mooi met die skerp kleure en blink ogie.

Comment by Tina le Grange on August 13, 2019 at 6:46pm

Mooi helder kleure Pine, met goeie komposisie, blink ogie en eenvoud

Goed gedoen

Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2019 at 5:05pm

Dis 'n pragtige foto van 'n ewe pragtige voëltjie. Mooi eenvoud en kleure. Die donker agtergrond maak dat die voëltjie mooi sterk uitstaan. Die foto is tegnies baie goed uitgevoer. Mooi!

Comment by Josef Steyn on August 13, 2019 at 4:52pm

Baie mooi Pine en ek vind dit heeltemal skerp. Ek sien ook geen teken van die inzoem nie.

Comment by Christa Snyman on August 13, 2019 at 3:10pm

Hulle is darem maar pragtig, mooi foto Pine.

Comment by Mark on August 13, 2019 at 1:47pm

Pine  , voordeel van die inzoom jy het n agtergrond wat nie steurend is nie..ne? Mens kan sien dis nie so skerp foto nie, maar nog steeds definitief goed genoeg om mee te spog.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html