Verwerkte foto van duine met miswolke wat aangerol kom oor die duine ook tussen Swakop en Walvisbaai

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on August 15, 2019 at 2:00pm

Treffende foto, Pine. Eers gedink dit is 'n sandstorm.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 15, 2019 at 9:26am

Interessant en mooi geneem.

Comment by Rika Schoeman on August 15, 2019 at 9:05am

Jou verwerking skep 'n gevoel van afwagting en onheil vir dit wat oppad is Pine. Baie goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on August 15, 2019 at 8:42am

Stunning!!!!!

Comment by Riaan on August 15, 2019 at 7:32am

wow Pine hierdie gevoels foto drup van eensaamheid en die geloei van wind, jy't beslis jou doel hiermee bereik

Comment by Willie Schoombee on August 15, 2019 at 6:48am

Pine dit lyk soos ñ Cadbury sjokolade!! dit is uitstekend gefotografeer en verwerk met groot trefkrag. WD!!

Comment by Tina le Grange on August 14, 2019 at 10:02pm

Pine ek hou van die toneel wat van bo-af gefotografeer is met goeie kontras en panorama-effek.

Comment by Johan Ayres on August 14, 2019 at 9:26pm

Pragtige temafoto.

Comment by Vida van Schalkwyk on August 14, 2019 at 9:24pm

love it, wow!!

Comment by Johan de Beer on August 14, 2019 at 8:51pm

Puik foto en verwerking

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html