Views: 77

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on January 15, 2018 at 7:20am

Baie dankie, Rika.

Comment by Rika Schoeman on January 14, 2018 at 5:02pm

Iets heeltemal anders en baie mooi.

Comment by Doretha Kock on January 14, 2018 at 9:55am

Baie dankie, Dine.

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2018 at 9:46am

Baie mooi - dit laat ietsie aan die verbeelding oor.

Comment by Doretha Kock on January 14, 2018 at 9:43am

Baie dankie, Tersia.

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2018 at 9:31am

Doretha, baie oorspronklik en mooi!

Comment by Doretha Kock on January 14, 2018 at 9:29am

Baie dankie Anita, Hennie en Gerrie.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2018 at 8:08pm

Mooi gesien en geneem, iets anders.

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 6:59pm

Dis iets anders en maak indruk. 'n Sirkel is een van die ontwerpe met sterk trefkrag. Hier het jy net minder as 'n halwe sirkel, met goeie eenvoud. Daarom het hierdie foto trefkrag en ek moet jou komplimenteer dat jy die geleentheid hier gesien het en hierdie foto gemaak het. Mooi!

Comment by Anita du Toit on January 13, 2018 at 2:50pm

Die kondensasie wys mooi onder die glas en ek sien tot die bewolkte lug! Mooi eenvoud en goed gedoen Doretha!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html