Na n baie besige tyd het ek nou weer die geleentheid om aan fotoskool deel te neem. Ek het darem so af en toe na die fotos gekyk en gesien wat ek mis

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on June 10, 2019 at 11:18pm

Pragtig!

Comment by Johan de Beer on June 10, 2019 at 6:38pm

Puik foto Pine

Comment by Tina le Grange on June 10, 2019 at 5:23pm

Welkom terug Pine!

Die fokus op die ruggie en koppie is pragtig skerp

Comment by Josef Steyn on June 10, 2019 at 1:39pm

Mooi en lekker kleurvol Pine.

Comment by Mark on June 10, 2019 at 12:10pm

Puik Puik regtig goed gedoen Pine!!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 10, 2019 at 11:26am

Mooi met die mooi fyn vlerkies wat goed geneem is.

Comment by Anita du Toit on June 10, 2019 at 9:33am

Welkom terug met jou mooie besige bytjie, ek ou van die blommetjie waarop hy sit. Dankie vir jou komplimente op my foto's :-)

Comment by Willie Schoombee on June 10, 2019 at 7:48am

Pine ons het jou gemis, bly jy is terug met ñ pragtige en kleurvolle foto. 

Comment by Tersia Weitsz on June 10, 2019 at 5:53am
Baie mooi skerp foto van jou by, lekker om detail te bekyk
Comment by Susan on June 10, 2019 at 12:36am

PRAGTIG, lekker skerp focus en die foto sou goed gepas het by die vorige tema - van bo - Baie goed gedoen hiermee.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html