Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on December 4, 2015 at 7:06am

Pragtig!

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on December 3, 2015 at 12:55pm

Pragtig!

Aan almal........... ek het "twee bladsye 'terug' gegaan en daar begin om weer fotos te geniet......."

Comment by Pieter Steyn on December 3, 2015 at 4:23am

goed raakgesien mooi een

Comment by Hennie Cronjé on December 2, 2015 at 7:08pm

Hierdie stompe toon pragtige tekstuur met mooi kleur en kontras. Die blou kolle daarin laat my vermoed jy's nog op outo white balance of dis weens moontlike kunsmatige lig in die omgewing. Jy kon ook die kennisgewing bo (en die rand onder) weggelaat het omdat houte soos hierdie alleen op die foto pragtig is.

Comment by jan jordaan on December 2, 2015 at 6:29pm

BAIE MOOI WD 

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 2, 2015 at 5:39pm

pragtig. kan miskien die 'skew-tool' gebruik om die linkerhoek onder meer waterpas te trek...... net n idee

Comment by Deon on December 2, 2015 at 4:08pm

Mooi geneem.WD

Comment by Magda vd Merwe on December 2, 2015 at 10:01am

Uitstekend geneem Vida

Comment by Willie Schoombee on December 2, 2015 at 9:11am

Vertoon goed met mooi kleure Vida. Goed gedoen!

Comment by Carol van Aswegen on December 2, 2015 at 8:34am

baie mooi wd

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html