Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on November 22, 2019 at 1:21pm

Aag dis te pragtig, hou hy daai by dop.

Comment by Tersia Weitsz on November 22, 2019 at 12:14pm
Wow goed gedoen Dirk
Comment by Gerrie Lambrechts on November 22, 2019 at 10:57am

Mooi geneem, wonder wat gaan in die voëltjie se koppie aan?

Comment by Josef Steyn on November 22, 2019 at 9:45am

Jy was gelukkig om albei so mooi te kry. 

Comment by Rassie van Graan on November 22, 2019 at 9:42am

Puik Dirk!

Comment by Vida van Schalkwyk on November 22, 2019 at 9:14am

well done!

Comment by Anita du Toit on November 22, 2019 at 8:43am

Mooi agtergrond en puik fokus Dirk!

Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2019 at 8:23am

Beide is mooi skerp en dis baie goed uitgevoer. Die lig is egter bietjie hard reg van voor en gee 'n "plat" voorkoms, soos fotograwe së. Maar dit wat jy wou toon, is baie goed gedoen.

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 22, 2019 at 7:51am

pragtig

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html