Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan yesterday

UITSTEKEND 

Comment by Neville Hein on Tuesday

Pragtige foto Johan.

Comment by Christa Snyman on Monday

Super skerp, skitterend!

Comment by Pine on Monday

Een woord Johan. BRILJANT !!!

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Dis 'n ongewone bytjie. 'n Pragtige foto met mooi skerp fokus en mooi kleure. Ook 'n uitstekende agtergrond, wat sorg vir sterk kontras van die bytjie teenoor die agtergrond. Baie mooi - goed gedoen!

Comment by Willie Schoombee on Monday

Kan nie beter nie Johan, dit kan nie beter nie. WD!!

Comment by Josef Steyn on Monday

Pragtig skerp met 'n uitstekende agtergrond. Baie mooi Johan.

Comment by gabriel parsons on Monday

Uitstekende foto Baie goed uitgevoer johan

Comment by JJ on Monday

Skerp! 

Welgedaan!

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html