Net voor sonsondergang het hierdie swaar donderwolk oor die ligtoring saamgepak en daar was ñ ongelooflike atmosfeer in die lug en toe begin dit reën. Verwerking met Bondicoot gedoen.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on July 12, 2018 at 12:52pm

Dis mooi so en dit wys vir my wat jy hier onder verduidelik. MOOI

Comment by Rassie van Graan on July 12, 2018 at 10:04am

Mooi Willie!

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2018 at 7:35am

Dankie vir almal se kommentare wat ek waardeer, Johan ja die verwerking in Bondicoot is sterker as  Sepia en bevat geen kleur nie en ek hoor wat jy sê, maar ek wou juis die drama beklemtoon. Nogmaals dankie vir elke inset. Geniet ñ wonderlike dag!

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:30am

PUIK 

Comment by Johan Ayres on July 11, 2018 at 8:44pm

'n Mens sien baie foto's van hierdie vuurtoring Willie, en dit is moeilik om hom anders te neem as die gewone, maar ek moet sê jy het dit reggekry om iets anders te doen - geluk met 'n baie mooi foto. Jou foto's is almal so besonders dat dit werklik moeilik is om 'n punt van kritiek te vind, maar hier is my stuiwer in die armbeurs: Ek stem nie saam dat die lig nog donkerder moet kom nie, maar as dit my foto was, sou ek wel die gebou 'n bietjie ligter gemaak het. Hoe jy ookal besluit, dit bly 'n uitsonderlike foto. 

Comment by gabriel parsons on July 11, 2018 at 7:13pm
Dit is pragtig Willie
Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2018 at 2:34pm

Hierdie toneel is vol drama en hou besondere potensiaal in. Dit gaan om kontras hier. Wat hier nodig is, is om die lug donkerder te maak en die gebou ligter. Dan sou die rooi van die vuurtoring beter uitgekom het. Verder mooi eenvoud met die horison goed geplaas.

Comment by Rika Schoeman on July 11, 2018 at 2:24pm

Ek hou van die verwerking Willie! Dit beklemtoon die dreigende onweer.

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 11, 2018 at 1:59pm

mooi foto en verwerking

Comment by Josef Steyn on July 11, 2018 at 12:51pm

Lyk beslis of daar moeilikheid aan die kom is. Regtig baie dreigend.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html