Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Daardie lang opening maak die effek pragtig. Voel ek staan daar voor die see. PRAGTIG
Pragtige foto albertyn Uitstekend gedoen
Die sluiterspoed gee 'n wasige effek wat baie mooi is. Goed gedoen.
Pragtige toneel en foto.
Albertyn die effek van die stadige sluiterspoed is super-mooi, baie goeie komposisie en kontras.
Baie mooi Albertyn. Ek hou van die kleur versadiging wat jy hier het. GG
Ongelooflik mooi Albertyn
Puik Albertyn! Hy soek net 'n raam en plek om te hang!
skildery-mooi, wow!!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool