Views: 74

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on February 14, 2019 at 9:36am

Ai dis nou Oulik. Dis tiepies soos dit is, jy kom uit die veld of van buite na 'n sononder foto, sit jou kamera neer met die hoed en sonbril sommer daar op die tafeltjie wat in die portal of sitkamer staan. (ek doen dit) PRAGTIGE FOTO en ek hou van die low key.

Comment by Elna Geringer on February 13, 2019 at 9:03am

Ek hou hiervan maar sal ook minder element wil sien Albertyn, dalk die sonbril en die hoed wegvat (dan kan daardie spog kamera mooi gesien word.......)

Comment by gabriel parsons on February 13, 2019 at 8:23am

Albertyn ek hou van jou gedagte hier en dit is mooi. Ek dink egter daar is miskien net te veel elemente. wat van die foto sonder die sonbril?

Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2019 at 7:25am

Baie mooi gedoen Albertyn

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html