Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Sunday

eK hou ook baie van jou komposisie met die helder rooi ligte regs geplaas. PRAGTIG

Comment by Bruwer Burger on Sunday

Goed gedoen Pierre.

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Nice een Pierre.

Comment by Johan Ayres on Saturday

As 'n mens die oog vir komposisie het, het jy dit, en jy het dit! (En 'n slag met die verwerking.)

Comment by Anita du Toit on Saturday

Pragtig!

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Die rooi ligte is in sterk kontras met die res van die bakwerk en 'n sterk fokuspunt. Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Ek onthou hulle nog, ook daardie knip om die bak agter toe te maak. Die ontwerp is baie goed met mooi reghoeke. Die kleure is mooi met die lig 'n sterk fokuspunt. Mooi!

Comment by Elna Geringer on Saturday

Lieflik Pierre

Comment by Johan de Beer on Saturday

Baie mooi Pierre

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Jy vat ons darem regtig terug in die verlede, pragtig Pierre

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html