Baie dankie vir die kommentaar oor my olyfboom van gister....Hierdie bome is seker die mees gefotografeerde bome wat daar is. Die talle bote op die Chobe rivier vaar met toeriste posseer almal so dat die besoekers die bome met die sonsak kan afneem. My hart is baie seer want ons sou nou daar gewees het weer, maar ons sal later die jaar gaan. Stellings: 1/1600 F/9 ISO 400. Ek het die lig so effe afgebring.. ek hoop dis reg so..?

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 27, 2020 at 2:45pm

Vreeslik mooi.

Comment by Tina le Grange on March 27, 2020 at 2:28pm

Heleen, dankie dat jy altyd so gaaf is met jou tipe kommentaar en weer eens, dankie vir jou verstellings wat my baie help.

Hierdie foto se atmosfeer is besonder treffend met variasie van die warm kleure

Goeie komposisie en ook mooi die bietjie oranje in die water.

Comment by Rika Schoeman on March 27, 2020 at 10:23am

Pragtige kleure en atmosfeer Heleen.

Comment by Pine on March 27, 2020 at 6:46am

Jy vra nog of dit reg so is Heleen. Jou foto is Pragtig met puik atmofeer! ( my bytjie foto van gister het ek met ń 100mm makro lens geneem )

Comment by Anita du Toit on March 27, 2020 at 12:40am

Sjoe dis pragtig Heleen!

Comment by Neville Hein on March 26, 2020 at 8:37pm

Mooi sons ondergang foto Heleen.

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:16pm

'n Pragtige low key foto met wonderlike atmosfeer. Dis voorwaar 'n wenner! Baie mooi en ook baie goed uitgevoer in alle opsigte. Mooi!

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 1:52pm

Die beste Heleen. EK hou van die lae plasing en daar is 'n lekker warm atmosfeer in die toneel. BGG maatjie

Comment by Magda vd Merwe on March 26, 2020 at 1:35pm

Dis n pragtige foto Heleen, vol atmosfeer.

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 26, 2020 at 1:15pm

pragtige low-key foto

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html