Lebango het dieselfde beeld as Rio maar net op 'n baie kleiner skaal en staan ook op 'n berg. Die foto onder is die beeld in silhoette soos ons aangery kom. Omtrend die meeste van die foto's is in die ry geneem want my medereisigers is nie fotograwe nie :-( en ek wys dit graag vir julle so julle hoef nie daarop te krit nie.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 27, 2019 at 1:05pm

Ek ditto met Vida, dis nooit maklik nie maar jy het jou baie goed van die taak gekwyt.

Comment by Josef Steyn on August 26, 2019 at 5:24pm

Goeie eenvoud en simpatie met jou medereisigers!!

Comment by Tina le Grange on August 26, 2019 at 4:48pm

Pragtige eenvoud Anita met skerp fokus; ek hou van die beeld van onder na bo.

Comment by Tersia Weitsz on August 26, 2019 at 10:30am
Dankie dat ons kan saam reis! Beide is pragtig
Comment by Gerrie Lambrechts on August 26, 2019 at 9:52am

Mooi geneem met die agtergrond se eenvoud.

Comment by Vida van Schalkwyk on August 26, 2019 at 9:23am

baie mooi!! om in die ry foto's te neem is 'n lekker uitdaging, maar ek geniet dit!!

Comment by Willie Schoombee on August 26, 2019 at 6:26am

ñ Pragtige foto wat Christus uitbeeld Anita.

Comment by Pine on August 25, 2019 at 9:30pm

Mooi geneem Anita!

Comment by Hennie Cronjé on August 25, 2019 at 7:31pm

Albei foto's is pragtig! Veral die boonste een is baie mooi, hoewel 'n fraksie onderbelig. Mooi!

Comment by Anita du Toit on August 25, 2019 at 5:58pm

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html