Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Isolde,
Dankie vir jou kommentaar. Die foto is gedurende Mei in die Clarens/Gloden Gate omgewing geneem en ek dink die sukses is behaal deur te wag om die knoppie te druk net toe die eerste sonstrale die bome getref het. Dit was aanvanklik net 'n "dun" sonstraal wat eers 'n rukkie later oor die hele area begin skyn het.
Groetnis
Comment by Isoldé Laesecke on August 10, 2012 at 7:52pm Man maar dis mooi! My wereld Koos. Wanneer het jy die foto geneem?
Hennie, Martie en Jimmy dankie vir julle kommentaar
Comment by hennie viljoen on August 9, 2012 at 8:37am dis regtig 'n "golden hour"-oomblik... skitterend
Comment by Martie Venter on August 9, 2012 at 6:23am 'n Magiese skoonheid, die lig is vir my pragtig en baie treffend!
Comment by Jimmy Jim James on August 8, 2012 at 11:20pm Pragtig, amper onnatuurlik
Dankie vir julle kommentaar. Die foto is geneem toe die eerste sonstrale die bome tref. Ek het die agtergrond met photoshop bietjie donkerder gemaak deur die "dodge & burn tool" te gebruik
Comment by Elizma Fourie on August 8, 2012 at 11:47am Vra ek ook, waar kom die lig vandaan, pragtig
Comment by Gerrie Lambrechts on August 8, 2012 at 11:02am Lieflik.
Uitstekend Koos. Jou beligting is vir my besonders. Het jy jou 4x4 erens buite sig geparkeer?!
© 2013 Created by Igno van Niekerk.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool