Dis heerlike lente die winter is verby ---

Views: 45

Albums: Blomme
Location: Tuis

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on September 29, 2018 at 2:31pm

Neville sien my "friend" versoek

Comment by Johan Ayres on September 14, 2018 at 11:08pm

Pragtig met sagte lig.

Comment by Willie Schoombee on September 14, 2018 at 4:37pm

Hierdie was ñ goeie jaar vir die Clevias, pragtige foto Neville en ñ besonderse kleur.

Comment by Tersia Weitsz on September 14, 2018 at 2:43pm

Baie mooi en besonderse kleur van die Clivia, pragtige foto

Comment by Hennie Cronjé on September 14, 2018 at 1:35pm

Pragtige blomme en ‘n pragtige foto. Dis net die blaar links onder wat bietjie steurend is, maar verder is dit baie mooi en goed uitgevoer. 

Comment by gabriel parsons on September 14, 2018 at 1:06pm

Prag foto Neville BGG

Comment by Dawid Roos on September 14, 2018 at 12:48pm

Regtig mooi..wg

Comment by Magda vd Merwe on September 14, 2018 at 12:10pm

Neville dis n pragtige foto

Comment by Josef Steyn on September 14, 2018 at 10:43am

Mooi Neville. My Clivias begin ook nou blom. Omdat dit kouer is hier by ons is ons altyd bietjie agter.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html