Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on September 9, 2017 at 7:57am

Hou van die blom!

Comment by Dine Potgieter on September 9, 2017 at 12:46am

Baie mooi!

Comment by Anita du Toit on September 9, 2017 at 12:15am

Pragtig Vida!!

Comment by Tina le Grange on September 8, 2017 at 9:01pm

Vida ek stem saam met Josef en Hennie se voorstel maar die diagonale lyn en stuifmeeldrade is baie spesiaal. 

Baie goed raakgesien en vir 'n haastige een, het jy goed gedoen.

Comment by Josef Steyn on September 8, 2017 at 4:49pm

Dit behoort nie te moeilik te wees om die agtergrond swart te kry nie Vida. (Beide Lightroom en PS sal doen en ek glo ook ander programme. Die ontwerp wat jy in die halfoop blom gesien het verdien 'n kompliment.

Comment by Vida van Schalkwyk on September 8, 2017 at 2:22pm
Hennie, skies ek wou nog verskoning maak oor die agtergrond; moes haastig afneem ... die enkele stuifmeeldraadjie wat so uitloer het my oog gevang
Comment by Hennie Cronjé on September 8, 2017 at 11:50am

Die blom is pragtig en baie goed gefotografeer, maar die agtergrond is steurend. By blomme is die agtergrond gewoonlik steurend en dis waarom ek 'n dowwe swart doek aanbeveel. Dit werk baie goed.

Comment by Willie Schoombee on September 8, 2017 at 7:30am

Ja die Clivias blom nou pragtig en hierdie is ñ pragtige foto daarvan Vida.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html