Wat is 'n besoek aan die mooie Kaap as daar nie 'n draai in die Kirstenbos tuine gemaak word nie? Natuurlik was ons weer op die verkeerde tyd van dag daar, maar ons het probeer om die beste van die besoek te maak.

Baie dankie aan elkeen wat by gister se crappie gekrit het

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 84.66 mm
Tyd 1/125 sec
f/5.6
ISO 400
Auto Mode

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 14, 2018 at 6:47pm

Huey ek stem saam met al die ander se goeie kommentaar.

Kontras en detail is treffend.

Comment by Doretha Kock on January 13, 2018 at 8:25am

Ditto op al die goeie kommentaar.

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:14am

Baie mooi!

Comment by Johan Ayres on January 12, 2018 at 5:52pm

Helder kleure teen 'n swart agtergrond is altyd 'n treffer!

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 4:44pm

Jou clivia is baie mooi Huey. Die kontras is treffend en dit is baie skerp. Wel gedaan.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 3:43pm

Lyk soos vlamme, pragtig Huey.

Comment by Rita Koen on January 12, 2018 at 3:37pm

Baie mooi Huey.  Die kleure is asemrowend en baie komplimenterend.

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 3:35pm

Pragtig huey baie  goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 2:49pm

Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Die helder rooi-oranje gee woema aan die foto en trek sterk aandag. Ook mooi skerp. Baie mooi - dis baie goed gedoen.

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2018 at 2:35pm

Pragtige foto Huey, mooi lig en goed uitgevoer!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html